What is iKnowMyDesign
img
Assesserting/Gereedskap
iKnowMyDesign is ‘n organisasie wat fokus om gereedskap en assesserings aan konsultante en ander professionele persone beskikbaar te stel en die nodige opleiding en ondersteuning te verskaf. Die sentrale fokus is om die proses van persoonlike transformasie te fasiliteer deur middle van die ontvouing van elke persoon se unieke ontwerp.
Die droom van iKMD is dat alle mense sal KEN en BEKEND WEES.
img
Opleiding/Konsultasie
By iKnowMyDesign fokus ons op grondliggende opleiding vir alle vennote. Ons plaas 'n hoë premie om te verseker dat alle konsultante behoorlik opgelei is tot die vlak waarop hulle betrokke wil raak.