Meer inligting
Wat maak iKnowMyDesign anders? Wat is uniek aan ons?
Ons naam weerspieël ons passie en fokus: iKnowMyDesign.
Meer as 23 jaar gelede het ons begin verstaan dat die manier waarop organisasies, gesinne, huwelike en individue funksioneer, 'n diep onkunde en wanbegrip van hul eie ontwerp toon. Ons het ook begin sien dat die mens geweldig ingewikkeld is met versillende dimensies aan hul ontwerp. Dit het ons tot die besef gelei dat die beste manier waarop ons kan dien, is om begrip te gee vir die ontwerp van elke persoon en span. Sedertdien het ons deurbraak op alle vlakke gesien en organisasies en mense wat nuwe vlakke van florering ervaar.
Niks is kragtiger vir ons groei as om 'n progressiewe begrip van jou eie ontwerp te hê nie.
iKnowMyDesign fokus op transformasie gebaseer op beter begrip van onsself en ander.
Ons benadering is duidelik positief en bevestigend in oriëntasie omdat ons hoofdoel is om mense te laat groei om sterker spanne en sterker verhoudings te skep.
Wysheid gaan oor die toepassing van kennis en insigte wat in die lewe geleer word. Ons is daartoe verbind om organisasies, gesinne en individue te help om nuwe deurbraak-insigte te kry wat hulle sal bemagtig om tot die volheid van hul potensiaal te groei.
As jy op soek is na 'n span en hulpbronne wat 'n positiewe impak in jou persoonlike of professionele lewe sal maak, nooi ons jou uit om by ons aan te sluit. Om ander te dien, is altyd die beste manier om te leef!
Groete,
Die iKnowMyDesign-span
Maatskappye/Organisasies wat met iKnowMyDesign-produkte werk:

imgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimgimg